World News Network


Slideshow
Afrikaans
Maarten van der Weijden, of the Netherlands, celebrates with his gold medal after winning the men's swimming marathon at the Beijing 2008 Olympics in Beijing, Thursday, Aug. 21, 2008.
Swem se "Lance Amstrong" inspireer ander deelnemers
Die Burger
Sapa-AFP 21/08/2008 12:06:44 PM - (SA) Hy is die Lance Amstrong van swem. Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf....
photo: AP / Gregory Bull
Enid Blyton stof Rowling uit as Britte se gunsteling
Die Burger
REUTERS LIFE! 20/08/2008 01:42:17 AM - (SA) Londen. - J.K. Rowling, die gewilde...
photo: WN
Afghanistan - U.S. Marines assigned to Battalion Landing Team 1st Bn., 6th Marines, the ground combat element of the 22nd Marine Expeditionary Unit (Special Operations Capable) wait for the word to move toward a mountain from which Taliban snipers are engaging the lead elements of their convoy.
Pakistanse agentskap 'help Taliban-oproer voortsit'
Die Burger
SAPA-AFP 12/08/2008 01:11:10 AM - (SA) Kaboel. - Pakistan se intelligensie-agentskap help die Taliban om oproer in Afganistan voort te sit, het die bevelvoerder van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) hier gesê. In sommige dele van die land was daar vanjaar weens die insurgensie 50% meer aanvalle. Die getal...
photo: USMC file / Gunnery Sgt. Keith A. Milks
Robert Mugabe
Renamo-hoof looi Mugabe
Die Burger
SAPA-AFP 09/08/2008 02:17:29 AM - (SA) Maputo. - Mosambiek se hoof-opposisieleier het mnr. Robert Mugabe, president van...
photo: AP / Tsvangirayi Mukwazhi
Morgan Freeman
Freeman se huwelik nÁ 24 jaar op 'n einde
Beeld
Los Angeles. - Die akteur Morgan Freeman gaan nÁ 24 jaar se getroude lewe van sy vrou skei, het Access Hollywood eergister berig. Die Oscar-wenner en sy vrou, Myrna...
photo: AP
Amanda Beard
Tibet-aktiviste by Spele gearresteer
Beeld
Amanda Beard, Olimpiese swemkampioen van die VSA en gewese vriendin van Ryk Neethling, by 'n plakkaat waarop sy kaal poseer in 'n veldtog teen die dra van pels vir die diereregtegroep Peta. Foto: Kay Nietfeld, EPA Natasha Pamplin-Bailey...
photo: AP
 Kate McCann, the mother of missing British girl Madeleine McCann, arrives at the police station in Portimao, southren Portugal, to be questioned Friday, Sept. 7 2007. The parents of a missing British girl whose disappearance sparked a global search will
Maddie 'op bestelling' vir pedofiel-netwerk ontvoer, sÊ informant
Beeld
Verwante Berigte Londen. - Die vermiste Britse meisie Madeleine McCann is moontlik "op bestelling" vir 'n Belgiese pedofiel-netwerk ontvoer, blyk uit leÊrs wat deur die Portugese polisie beskikbaar...
photo: AP/Angel Morenatti
Naina Devi temple dead
Stormloop eis 145 in noorde van Indië
Die Burger
SAPA-AP 03/08/2008 11:29:45 PM - (SA) Nieu-Delhi. - Minstens 145 mense is Sondag in 'n toeloop na...
photo: AP
Harbhajan Singh
Harbhajan saai amok
Die Burger
SAPA-AFP 01/08/2008 07:50:00 PM - (SA) Galle. - Indië se wegbreekbouler Harbhajan Singh het gister hier sy span in die prentjie gehou op die tweede dag van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka. Sri Lanka kolf...
photo: AP Photo/Aijaz Rahi
Lewis Hamilton
Hamilton jag driekuns in Hongarye
Die Burger
REUTERS 01/08/2008 07:49:27 PM - (SA) Boedapest. - Lewis Hamilton voel ná agtereenvolgende oorwinnings op Silverstone en Hockenheim gemaklik oor sy kanse in môre se Hongaarse Grand Prix. Volgens dié Brit, wat die voorloper op die Formule Een-punteleer is, het daardie seges gehelp om sy kop "vry" te laat voel in sy jaagtog na sy derde...
photo: AP
Leeuman Scott-Crossley 'n vry man
Beeld
Verwante Berigte Die sogenaamde leeuman Mark Scott-Crossley is 'n vry man. Crossley omstreeks 11:00 van die tronk in Barberton na 'n re-integrasiekantoor in Bosbokrand gebring waar sy...
Snelweg sluit weens metropolisie-kranslegging
Beeld
Herman Scholtz Die metropolisie het die M1-suid Donderdagmiddag oor etenstyd tydelik gesluit vir 'n kranslegging. Volgens hoofsupt. Wayne Minnaar,...
Operasie vir 'n glimlag
Beeld
Brenda (13), haar van word op versoek weerhou, is een van sowat 40 minderbevoorregte kinders vanoor Suid-Afrika Én die buiteland wat vandeesweek...
Swaardseun se maat vry
Beeld
Max Brechlin (18) wat saam met die vermeende swaardmoordenaar van die Wes-Rand in...
SWAARD-SEUN SE OUERS: 'Ons is jammer'
Die Burger
21/08/2008 11:27:33 AM - (SA) Die beweerde swaardmoordenaar van die Wes-Rand, Morné Harmse (18), is in sy vormingsjare gereeld afgeknou, het sy ouers, mnr. Machiel en mev. Liza Harmse gister in die volgende eksklusiewe verklaring gesê: Ons wil eerstens ons innige simpatie en meegevoel aan die Pretorius-gesin oordra. Ons besef jul kosbaarste...
Hoofde 'kry nie steun met probleemkinders'
Die Burger
ALET RADEMEYER 21/08/2008 08:51:56 AM - (SA) Skole waar voorvalle van geweld gereeld voorkom en wat in gemeenskappe is waar geweld aan die orde van die dag is, behoort met metaalverklikkers toegerus te word. Dít is die mening van onderwyskundiges ná verskeie voorvalle die afgelope week waarin leerlinge wapens skool toe geneem en gebruik het. Mnr....
'Olie' glo op die vuur vir tamaai braai
Die Burger
21/08/2008 02:05:01 PM - (SA) 'n Olifant is verlede week na bewering vir 'n plaaslike stamhoof se "braaivleis-partytjie", reg voor verskeie toeriste in die Bwabwata Park in Namibië se Caprivi-streek doodgeskiet, berig The Namibian. Die voorval het blykbaar veroorsaak dat geskokte besoekers hul toer summier kortgeknip het. Mnr. Andrew Momberg, 'n...
'Swanger vrou', makkers beroof kerk
Die Burger
LEON-BEN LAMPRECHT 21/08/2008 07:58:36 AM - (SA) KRAAIFONTEIN. - 'n Groep rowers, waaronder 'n swanger vrou, het gister op die NG kerk hier toegeslaan en met derduisende rande laat spaander nadat een van hulle haar as 'n voornemende lidmaat voorgedoen het. Dié rooftog het omstreeks 17:00 gebeur. Me. Elna van Schalkwyk,...
Twee McGregor-verdagtes staatsgetuies
Die Burger
EMA BUFFEL 21/08/2008 08:06:47 AM - (SA) TULBAGH. - Twee van die drie verdagtes wat met die moord op mnr. Robin McGregor (79), bekende sakeman en skrywer, verbind word, het staatsgetuies geword. Die enigste verdagte wat tans nog ná dié voorval op Tulbagh aangehou word, is mnr. Cecil Thomas (31) van Saron. Voordat die hofverrigtinge gister begin...
Natalie gewildste onder die deelnemers
Die Burger
21/08/2008 09:01:59 AM - (SA) Al het Du Toit nie onder die medaljewenners geëindig nie, was dié 24-jarige swemmer van die Kaap daarna die gewildste deelnemer onder medialede, berig Adnaan Mohamed. Du Toit het geskiedenis gemaak as die eerste swemmer...
Media Kit WN Toolbar Languages Jobs Submit Photos WN Links Text Link Ads © 2008 WN Network
Contact our Advertising team for Advertising or Sponsorship on World News Network